Lady Jane Grey

Lady Jane Grey
Koningin van Engeland en Ierland (betwis)
Die Streatham-portret, wat aan die begin van die 21ste eeu ontdek is, is na bewering een van die eerste nadoodse portrette van lady Jane Grey.[1]
Die Streatham-portret, wat aan die begin van die 21ste eeu ontdek is, is na bewering een van die eerste nadoodse portrette van lady Jane Grey.[1]
Huis Tudor
Regeer 10-19 Julie 1553
Voorganger Eduard VI
Opvolger Maria I
Eggenoot Lord Guilford Dudley
Gebore 1536/1937
Oorlede 12 Februarie 1554; Londense Tower
Vader Henry Grey, 1ste Hertog van Suffolk
Moeder Lady Frances Brandon

Lady Jane Grey (1536/1537 – 12 Februarie 1554) was ’n aanspraakmaker op die trone van Engeland en Ierland. Sy was in 1553 nege dae lank die de facto-monarg van Engeland. Sy is op 12 Februarie 1554 tereggestel.

  1. Higgins, Charlotte (16 Januarie 2006). "Is this the true face of Lady Jane?". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 November 2012. Besoek op 11 Mei 2008.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne